Modern farming is evolving rapidly, through increased demand, changes in best practices or regulation – all of which require the modern farm manager to keep up to date with the latest  data on their farm. However, most farms have yet to implement a modern solution as 80% of South African crops do not touch software before the farm gate, as quoted in recent a FreshPlaza article. Ergopak is entering a new era with our Cloud software, Panorama. Scale information is integrated in the Cloud to give a manager a real-time view on his/her computer or cell phone from any location (Photo of Panorama).

Moderne boerdery gaan deur vinnige verandering, vraag neem toe, beste praktyke en regulasies is besig om te verander. Dit vereis van die hedendaagse bestuurder om op die voorpunt te bly met die data van wat gebeur. Dit is verbasend dat 80% van landbouproduksie in SA eers in kontak kom met rekenaarstelsels wanneer dit die plaas verlaat.  Ergopak betree ‘n nuwe era met ons wolk sagteware, Panorama, op die nuwe generasie Europese skaal. Skaaldata word in die wolk geïntegreer om vir ‘n bestuurder op sy rekenaar of selfoon vars, intydse inligting te vertoon van waar hy/sy ook al selfoonontvangs kry. (Foto van Panorama)

 

#

Comments are closed

Find us

Address
Meson Innovation Centre 1, Unit 6b, Techno Park, Stellenbosch, 7600